Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gelukkig kom sy pelle saam. En Wian is darem opgewonde oor een ding: Hy kan uiteindelik na die Viking-museum toe gaan. Hy is MAL oor die Vikings! Maar watter vreemde ding gebeur dat hy skielik die Vikings in lewende lywe ontmoet? - Hoe ontsnap hy toe 'n Viking-vegter hom met sy swaard wil deurboor? - En hoe gaan hy ooit kan terugkom uit Parys van 'n 1 000 jaar gelede na VANDAG? Lees saam aan hierdie wegholrit van n avontuur!