This auction has been won.
View other items offered by ElevenOclock3352
Leading
MikeDeysel75439 1 × R150.00
28 Jan 11:10

Similar products

Wie en Wat is die Afrikaner? -- F. A. van Jaarsveld
R57
R30 shipping
Wie En Wat Is Die Afrikaner? - F.A. Van Jaarsveld
R310
R30 shipping
Die Matebeles en die Voortrekkers
R600
R30 shipping
Van die Tarka na die Transgariep, (die emigrasie uit die Kaapkolonie 1835-1840)
R320

Wie is die Skuldiges? - Harm Oost

1 was available / secondhand
R150.00 auction closed
R200.00
Closed 29 Jan 23 17:01
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Firgrove Rural, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 23 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
577760590

View more books at: https://www.bidorbuy.co.za/seller/2248344/ElevenOclock

Wie is die Skuldiges?


Harm Oost

Published by Afrikaanse Pers Boekhandel, Johannesburg, 1958

Tweede druk

Alternative view of Afrikaner history, written in the early 1950's. Book flaps read: "In die geskiedenis van elke volk kom daar tydperke van spanning voor, tyd perke waarin die voortbestaan van so 'n volk op die spel staan. So 'n tydperk was die Tweede Vryheidsoorlog, daardie jare van stryd waarin 'n Gideonsbende met die moed van die oortuiging die stryd aangebind en volgehou het teen een van die magtigste state van daardie tyd, die Britse wêreldryk. "Byna drie jaar het die weerbares van die twee susterrepublieke, in die veld gesteun deur gelykgesinde volksgenote van elders en bygestaan deur veront waardigde strydmakkers uit alle dele van die wêreld, in hul wanhopige worste ling volhard. Hulle het die morele steun van miljoene ontvang. Oënskynlik was die Vrede van Vereeniging die einde van die vrye Afrikanerdom. Maar in die harte van duisende het die hoop ty voortbestaan dat eendag die dag van vergelding sou kom, dat eendag die vry heid herwin sou word. "Boerevoormanne soos President Steyn, die onverskrokke generaals De Wet en De la Rey, manne van invloed soos gene raals Beyers en Hertzog, onverskrokke jongeres soos Manie Maritz en Jopie Fourie het hul hoop op die herwinning van die vryheid nie laat vaar nie. Generaals Louis Botha en Smuts het, in teen stelling met duisende van hul land- en volksgenote, ander gedagtes gehuldig. Hulle was voorstanders van die versoeningsbeleid, van samewerking tussen Boer en Brit, van samewerking tussen Suid-Afrika en die Britse ryk. Langs daardie weg wou hulle tot vryheid en onafhanklikheid geraak. "Vroeër of later kon 'n botsing tussen Terdie twee, sterk uiteenlopende rig tings nie vermy word nie. In 1914 het die ou Europa op sy grondslae geskud. Die Eerste Wêreldoorlog het dood en verderf begin saai. Duitsland en Engeland was in twee teenoorgestelde kampe en die toenmalige maghebbers in die Unie, generaals Botha en Smuts, het gevoel dat hulle, as 'n uitvloeisel van hul be leid, Engeland moet steun. Dit was hier die beleid en die aanslag op Duits Suid wes-Afrika wat die reeds jarelange teenstellings feller as ooit laat opvlam het. In die harte van duisende Afrika ners was daar geen gevoelens van haat Len opsigte van Duitsland en die Duits sprekendes in Suidwes nie. 'n Veldtog teen Suidwes was nie hulle oorlog nie. Dan het die ou gedagte aan herwinning van eie onafhanklikheid weer begin op vlam. Hierdie en ander gevoelens het die volk in twee kampe verdeel, families, ja selfs gesinne verdeel en verskeur. Gewapend het seuns van dieselfde volk teenoor mekaar te staan gekom. Die Opstand, die Rebellie was daar . "Generaal Koos de la Rey het op 'n donker aand die dood tegemoet gegaan, Generaal Beyers het in die Vaalrivier verdrink, Generaal De Wet en sy getroues het die stryd teen 'n oormag aangeknoop en uiteindelik na onherbergsame streke uitgewyk. 'n Leërmag is uitgestuur om die Generaal en 'n handjievol getroues aan te keer. 'n Paar verraaiers het hulle aan die agtervolgers uitgelewer. "In Pretoria het 'n ware veldslag in die Operagebou gewoed, in Oos-Transvaal het vriend en vyand slaags geraak. Jopie Fourie het sy jong, belowend le vir die saak van die vryheid opgeoffer, 'n groot aantal van sy medestryders het in donker selle gesug .: Kon hierdie broedertwis en die bloedbad wat daaruit voortgevloei het voorkom gewees het? Dit is een van die groot vrae wat die skrywer van "Wie is die skuldiges ?" probeer beantwoord. "Die skrywer gaan terug na die dae van die Tweede Vryheidsoorlog, beskryf breedvoerig die optrede van generaals Botha en Smuts in die jare 1902 tot uitbreek van die opstand van 1914- 1915. Aan die hand van dokumenteen ander bewysstukke wat vir die eerste keer aan die publiek voorgelê word gaan hy die verwikkelings na, probeer hy ontleed, verklaar en bewys, toon hy aan waar en hoe die geskiedenis vervals en waar ons vandag - as gevolg v opsetlike verdraaiing van feite - in die donker rondtas. "Hierdie verhaal van stryd en deeldheid, van heldemoed en lyd is die verhaal van 'n ooggetuie.

Wear and tear. PLEASE CHECK IMAGES FOR CONDITION


Conditions

Please read conditions before bidding.

REGRET NO OVERSEAS SHIPPING.

NON PAYING WINNING BIDDERS - Please do not bid on an item unless you intend on completing the transaction. NEGATIVE feedback will be posted for non paying winning bidder

Postage will be quoted according to the size of the item.

If more than one item has been ordered, postage may be reduced.

Books will be posted after payment has cleared in my bank account.

Once an item is posted I will not be held accountable for the item, but will help where I can.

Items sent and not collected and that are sent back to me will have to pay postage again.

If this is not done with 1 month the item will be relisted.

More from this seller

View all
The Story of Racheltjie De Beer - Brett Michael Innes
R60 No bids
Strauss & Co Fine Art Auctioneers: Review 2014
R30 No bids
R30 shipping
More than Game: A Salute to the South African Air Force
R150 No bids
R30 shipping
Bettie Cilliers-Barnard - Bowereldse perspektiewe (Muller Ballot)
R120 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Excellent seller! Thank you for ALWAYS exceeding expectations
15 Feb 2023