Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe uitgawe, Sageband, 403 bls. Wie is die Skuldiges deur Harm Oost. Die boek handel oor Oost se oorlogsavonture tydens die Tweede Vryheidsoorlog en die Rebellie van 1914-1915. Oost was ook verkose volksraadslid van genl. Hertzog se Nasionale Party wat die 1924 verkiesing gewen het en berig met eerstehandse inligting oor belangrikke politieke gebeurtenisse.