R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Friday, 7 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Vir eeue worstel die mens al met die vraag: ᅭWie is ek?ᅮ In hierdie boek van Louis Awerbuck en Lise Swart word jy as leser op 'n verkenningstog van jouself, jou persoonlikheid en jou menswees geneem.Die doel van hierdie boek, wat gebaseer is op Louis en Lise se RSG-radioprogram - Wie is ek? - met Louis en Lise, is om mense met kennis te bemagtig sodat hulle hulself en ander beter sal kan verstaan.Die drie afdelings van die boek - 'Wie is ek?', 'Waarmee sukkel ek?' en 'Wat nou?' is so gerangskik dat die leser stap-vir-stap self-ondersoek kan doen. Daar is vraelyste wat onder andere jou voorkeure en persoonlikheid toets, maar jou ook kan help om te bepaal of jy byvoorbeeld aan depressie ly.Alhoewel hierdie boek nie as 'n plaasvervanger vir professionele psigoterapie dien nie, kan dit jou help om insig tot jou eie menswees en die mense om jou te kry. Die antieke Grieke het dit nie verniet gese nie: ᅭKen jouself.ᅮ Wie is ek? - Louis Awerbuck. . ISBN 9781920654603