Wie is Jan Hoender

Wie is Jan Hoender

Secondhand 1 available
R35.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
7060207
Bob Shop ID
625041976

Skrywer: Jeanne Goosen

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

Wanneer Jan Hoender met sy massiewe trok fratshoenders op pad na Dankbaarheid, Andries Brits se plaas, op die dorp aandoen, weet die boere hulle kan maar hulle trekkers en masjinerie begin nasien. Dit sal 'n goeie reënjaar wees.

Maar wie Jan Hoender werklik is, weet niemand nie. Hy is anders. Hy hou hom eenkant. Vra hulle hom waar hy aan sy kennis kom, antwoord hy: "My hoenders. Hulle sê vir my waar en wanneer." So 'n man, vermoed die mense, is nie te vertrou nie. Mense is maar soos hoenders, weet Jan Hoender. Elkeen is vol van sy eie wysheid, dwaasheid, dwarsheid en irrasionaliteit. Albei is in strafkampe ge-organiseer en gekondisioneer. Die mens deur sy eie toedoen. Hoenders deur dié van die mens.

In hierdie verwikkelde maar boeiende novelle, Wie is Jan Hoender?, beeld Jeanne Goosen die konflik uit tussen mens en natuur. Uit die mikrokosmos, die klein kamee van Jan Hoender en sy rare voëls, groei die beeld van 'n planeet in die greep van die mens se rusteloosheid en magjagsheid.

JEANNE GOOSEN is die veelbekroonde prosateur, dramaturg en digter van onder andere Ons is nie almal so nie, Om 'n mens na te boots, Louoond, 'n Gelyke kans en Kombuis-blues.

 

Add to cart

Recently viewed

See more
Various - WOW Gospel 2016 Double CD
Secondhand
R220.00
Modern Tastes
Secondhand
R30.00
9% OFF
Teknosa Front Right Lower Control Arm For Audi A8 [2] 5.2 S8 (Bsm)(40V 331Kw) 2006-2010
New
R2,799.00 R3,069.00
ROCK `N ROLL SOUL- GRAND FUNK RAILROAD ( SEVEN SINGLE)
Secondhand
R10.00 No bids

Similar products

Wie Sal Staan - De Villiers, Frieda
Secondhand
R80.00
Wie is Jan Hoender? deur Jeanne Goosen(skaarser boek van haar)
Secondhand
R69.00
Wie Laaste Lag Eme Smuts
Secondhand
R60.00
Wie Is Jan Hoender? - Jeanne Goosen
Secondhand
R95.00