Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die eerste, hersiene druk van Deon Meyer se eerste roman. Die heldin, Rachel Berg, se lewe verander as sy Dirk Buchner ontmoet, maar hulle bevind hulle in ‘n gevaarlike situasie wat slegs die enigmatiese en geheimsinnige Ivan Malan kan oplos.
Tafelberg-Uitgewers, Tweede hersiene uitgawe van boek wat oorspronklik in 1994 verskyn het, 336p.
Toestand: sagteband, skoon, baie goeie toestand
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2015 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.