Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
David Caswell wil baie graag gou geld verdien om sy ma geldelik onafhanklik van sy dranksugtige pa te maak. Dus kom help hy sy oupa op sy walvisboot. So ontmoet hy vir Basjan wat elke vaart meemaak maar nooit aan die jag self deelneem nie - hy verafsku dit. 'n Boeiende boek oor bewaring eerste liefde en vriendskap.
TITLE: Wie Se Hart Kan Dit Dan Hou? : (11-14)
AUTHOR: ROSSOUW,K
SKU: 9780624029779
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 01/08/1997
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 112
BINDING: Book
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 145 gr