R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
-Die meersleurende en objektiewe verhaal van die dramatiese hoogtepunte uit die Tweede Wreldsoorlog-
Prys: R140.00
Uitgawe: Eerste uitgawe, eerste druk
Uitgegee: 1969
Uitgewer: Tafelberg
Toestand: Hardeband in goeie toestand. Omslag toon slegs baie klein skaafmerke aan die onderste rand. Stofomslag toon klein skaafmerk aan die onderste rand van die rugkant, klein skeure aan die buiterand van die voorblad, 'n klein skeur aan die boonste rand van die voorblad en 'n skeur aan die boonste rand van die rugkant, maar is intak en bedek met plastiek. Intern in uitstekende toestand.