Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die lyk van 'n jong musikant word op die dak van n verlate taxi gevind. Dit blyk dat hy die jongste slagoffer van n taxi oorlog is. Die plaaslike gemeenskap is woedend oor die moord. Jimmy Valentine was vir hulle 'n simbool van hoop. Die speurder in beheer van die ondersoek is Jake Mulligan 'n groentjie by die Kaapstadse moord-en-roof-afdeling.
TITLE: Wie't Jimmy Valentine vermoor?: Gr 8 - 10
AUTHOR: Michael Williams
SKU: 9780195996579
PUBLISHER: Oxford University Press Southern Africa
DATE PUBLISHED: 23/07/2010
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 168
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 136 mm x 212 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr