Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wilde Malva deur E J M Fraser Roman EERSTE DRUK
Die verhaal van ‘n jong meisie wat onder ‘n skaduwee en ‘n skande in die gesin moes grootword, maar uiteindelike liefde gevind het.
Nasionale Pers, 1946 EERSTE DRUK, 235P.
Toestand Hardeband, geen stofomslag, rugkant slytasie, ouderdomsvergeling, enkele merke in boek, redelike toestand,
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.) (As gevolg die verhoging in posgeld).
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, and POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.