Wildekus - Morné Malan

Wildekus - Morné Malan

Secondhand 1 available
R135.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
650040639

2021 sagteband met 348 bladsye in baie mooi toestand.

Vir die welgestelde sakeman, Adam Swart, kom geloof nie so maklik nie.  Dis juis hoekom sy dogter, Lea, en haar ma van hom vervreem is;  sy wêreldbeskouing laat geen plek vir wonder nie.  Wanneer Lea se ma egter afsterf, gryp Adam die kans om sy verhouding met sy dogter te herbou.

Hulle Wildekus-wegbreek het skaars begin wanneer 'n groep rondswerwende gelowiges reg langs hulle kom laer trek met 'n versameling voos en vodde woonwaens.  Kort daarna, onder die wakende oog van hulle jong, imposante leier, begin die luidkeelse gesanik, nagtelike kruisvure en waansinnige seedopery.  Dis alles net te veel vir Adam, en sy frustrasies loop oor in 'n ernstige kopstampery met Lea.  Die volgende oggend is die woonwaens skoonveld.  Sy dogter ook.  

Na meer as drie jaar se gesoek gee Adam sy weelderige lewe in die stad prys.  Hy moet terug Wildekus toe, hy moet vir Lea gaan vind as hy ooit weer vrede in sy gemoed wil hê.  Hier beland hy op die spoor van die Lewende Vlees, 'n sekte swerwers wat tussen die heuwels hulle eie stukkie paradys probeer staanmaak.

Maar elke swerwer het sy storie, en elke paradys sy slang ...

Add to cart

Recently viewed

See more
7 Mini Sheets from Equatorial Guinee, Central Africa, 1974-1976
Secondhand
R70.00 No bids
Let the People Govern by Frances Kendall & Leon Louw
Secondhand
R80.00 No bids
BraveStarr 1986 Tex Hex Vintage Figure #20
Secondhand
R279.00 No bids
Canon CLI-451 High Yield Black
New
R499.00

Similar products

Afstande -- Lucas Malan
Secondhand
R49.00
Afstande - MALAN,L
New
R60.00
Sonbesie / Morne Malan
Secondhand
R55.00
50% OFF
Bos - Malan Steyn
Secondhand
R140.00 R280.00