Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Eerste Wereldoorlog gooi Sean Courtney en skerpskutter Mark Anders se lot in Frankryk saam. In n wildernis in Suid-Afrika bereik Mark se verterende liefde vir die eiesinnige Storm Courtney n hoogtepunt terwyl sy bloedige stryd met Sean se vervreemde seun op die spits gedryf word. Wildernis is die vertaling van A Sparrow Falls.
TITLE: Wildernis
AUTHOR: Smith, Wilbur
SKU: 9780795801242
PUBLISHER: Adamastor
DATE PUBLISHED: 2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 493
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 234x150
WEIGHT: 500 gr