This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Wilhelmina - Kampkind Op Java (Afrikaans, Paperback) Wilhelmina - Kampkind Op Java (Afrikaans, Paperback) Wilhelmina - Kampkind Op Java (Afrikaans, Paperback)
Wilhelmina - Kampkind Op Java (Afrikaans, Paperback) Wilhelmina - Kampkind Op Java (Afrikaans, Paperback) Wilhelmina - Kampkind Op Java (Afrikaans, Paperback)
Sold

Wilhelmina - Kampkind Op Java (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
R67.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
KJBP-247-G670
Bob Shop ID
553845656
Wilhelmina - Kampkind Op Java (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched in 4 - 8 working days



Weens die resessie in Nederland word Will se vader gedwing om as skeepsbouer in Roemenie te gaan werk. Toe die oorlog uitbreek, moet die gesin vlug en so beland hulle in Soerabaja op die eiland Java in Indonesie. Aanvanklik is hulle betreklik veilig, maar nadat Japan die eiland beset het, word die vrouens in konsentrasiekampe opgeneem. Hier beleef hulle bykans ondraaglike ellende, maar hier bewys die Nederlandse vroue ook van watter stoffasie hulle gemaak is. Die Van Halewijns oorleef die kampe en ook die Indonesiese burgeroorlog wat net na die oorlog uitbreek. Aanpassing na die oorlog is egter baie moeilik en die gesin emigreer uiteindelik na Suid-Afrika, waar Will haar ervarings aan die skryfster toevertrou het. Mariel le Roux het daarvan 'n meesleurende verhaal gemaak: Die uiters moeilike omstandighede, die hartseer en ook die ligter oomblikke word in genoeg besonderhede geskets sodat 'n mens jou daarin kan inleef.

Features

SummaryWilhelmina: Kampkind op Java, is die merkwaardige ware verhaal van Will van Halewijn, haar moeder en twee jonger sussies tydens en net na die Tweede Wereldoorlog.
AuthorMariel le Roux
PublisherProtea Boekhuis
Release date20070309
Pages277
ISBN1-86919-162-5
ISBN 13978-1-86919-162-7
Wilhelmina - Kampkind Op Java (Afrikaans, Paperback) Picture 1Wilhelmina - Kampkind Op Java (Afrikaans, Paperback) Picture 2

Recently viewed