Wilhelmina Radebe kom tuis

Wilhelmina Radebe kom tuis

Secondhand 1 available
R130.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Id-5012260
Bob Shop ID
644148539

Wilhelmina Radebe, gebore in 1903, is die dogter van 'n deelsaaier op die plaas Vijffontein. Haar oupa was Paul Kruger se agterryer en haar pa het op 'n sendingstasie grootgeword. Dus kry sy 'n Calvinistiese Afrikaneropvoeding. Haar kinderjare in die kliphuis met die roostuin is kommervry, maar wetgewing wat swart mense verbied om te boer, dwing hulle na Vereeniging se lokasie. Al wat hulle oorhou van die sorgvrye plaaslewe, is die roosstiggies en twee geraamde fotos: van haar ouers en ook van Wilhelmina en haar broer by 'n wa vol mieliesakke. Ook Wilhelmina plant by elke nuwe tuiste stiggies van die oorspronklike rose en hang die fotos op. Anders as haar snobistiese ma assosieer Wilhelmina haar met die onvolmaaktes. Sy raak bevriend met Pulane, die bierbrouer, en ontmoet so haar eerste man, 'n tradisionele Sotho. Haar tweede man mishandel haar en haar seun Daniel. Daniel word op twaalf 'n huisbediende en trek saam met sy werkgewers weg. Wilhelmina vind ontvlugting as kleremaakster by Miss Emily. Wilhelmina se dogter Engela moet op sewentien trou, maar sy is in die wolke oor haar twee kleindogters, Mientjie en Margaret. Toe Mientjie in die Sharpeville-slagting sterf en Engela n beroerte van die skok kry, is Wilhelmina tydelik verbitterd, maar Margaret trou 'n goeie man en sy trek saam Sebokeng toe. Na Nicolas se dood versorg Wilhelmina haar agterkleinkinders Niklaas en Angie, terwyl Margaret as huisbediende werk. Wilhelmina sien net die goeie raak in Maria, die prostituut en polisie-informant, wat haar elke dag kom bad en met haar Kentucky toe stap. In 1984 speel haar agterkleinseun, Niklaas, 'n leidende rol in die gewelddadige opstand in die Vaaldriehoek townships. Die afgebrande Kentucky word vir Wilhelmina simbool van alles wat sy verloor; as die dominoblokkies eers begin val, kan niks hulle stuit nie. Dis Maria wat Niklaas help ontsnap van die Veiligheidspolisie, maar sy word later deur die comrades verbrand. Wilhelmina-hulle word uit die huis in Sebokeng gesit. Hulle trek Evaton toe waar die seun van haar jeugvriend van Vijffontein vir hulle 'n sinkhuis opslaan. Wilhelmina vind weer vreugde in Angie se buite-egtelike kind, maar toe die verdwyn, laat Wilhelmina amper die onskuldige sangoma in sy rondawel verbrand. Dit bring 'n kentering en Wilhelmina keer hulle lewens om deur vir 'n wit poppie 'n tradisionele kralerokkie te maak wat lei tot 'n suksesvolle besigheid: Fusion Fashions.

Paperback. Afrikaans. LAPA. 2011. Good Condition.

Add to cart

Recently viewed

John Lennon - Rock 'N' Roll CD Import
Secondhand
R360.00
88% OFF
USA-Scott 1894 Unwmk #247 1c Blue
Secondhand
R9.00 R74.00
JOYREN 2pcs/Set Baby Stroller Non-Slip And Durable Hook(Black)
New
R231.06

Similar products

Tree of Life: The Story of Cape Fruit - Siegfried Stander
Secondhand
R160.00
Fifty Thinkers Who Shaped the Modern World
Secondhand
R110.00
The Dramatic Discovery of Our Oldest Human Ancestor - Lucy - The Beginnings of Humankind
Secondhand
R200.00
Waar kom ons Afrikaanse gesange vandaan?
Secondhand
R180.00