This item has closed with no items sold
View other items offered by BeesBobBooks509

Similar products

Wille Martin Omnibus - 3 stories Wille Martin Omnibus - 3 stories
Wille Martin Omnibus - 3 stories Wille Martin Omnibus - 3 stories
Closed

Wille Martin Omnibus - 3 stories

Secondhand 1 was available
R35.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
684491211

Meisie met die goue hare
Die Sigeunerbaron
Bruidskat van vrees
Wille Martin het die besondere gawe om haar lesers mee te voer na verre lande, na die romantiese maar ook gevaarlike tye wat lank reeds verby is. Die drie verhale wat in hierdie heerlike leesbundel opgeneem is, vertel van 'n wᅢᆰreld wat jonk en anders was.
Meisie met die goue hare is die verhaal van Claudine, wat as wit slavin, eiendom van Etienne van Rhyn, in die Kaap aankom-'n geskenk vir Etienne se moeder. Maar Etienne het ook 'n verloofde. en Marlies is glad nie in haar skik dat hierdie aanvallige slavin onder dieselfde dak as Etienne moet vertoef nie.
In Die Sigeunerbaron lees ons hoe Greta Auerbach en haar moeder deur baron Manfred von Auerbach na Duitsland geneem word sodat hy hulle behoorlik kan versorg. Greta vrees dat daar vir haar 'n liefdelose huwelik gereᅢᆱl is... en toe ontmoet sy boonop die geheimsinnige Sigeunerbaron.
Adam Gier is die man wat Paula Behrens begeer, maar hy gaan nie op 'n konvensionele wyse te werk om haar hand te wen nie. Nee, deur onbehoorlike druk op haar vader uit te oefen, maak hy Paula sy bruid, en aan haar gee hy 'n Bruidskat van vrees.
Talle ure se leesgenot sal uit hierdie lywige bundel geput word. Dit is nog 'n fynproewersuitgawe van J.P. van der Walt uitgewers van boeke van gehalte.
Hardeband
Goeie kondisie

Condition: Good

Don't miss out on the latest deals!