Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Willem die Wreedaard is geweldig wreed. Hy ontvoer briljante uitvinders en dwing hulle om masjiene te bou waarmee hy sy duiwelswerk kan doen. Maar daar kom 'n dag waarop hy besef dat hy so wreed is dat niemand van hom hou nie. Sal Willem 'n nuwe blaadjie kan omslaan? 'n Snaakse storie vir wreedaarde en weldoeners van alle ouderdomme!
TITLE: Willem die wreedaard
AUTHOR: John Fardell
SKU: 9781485302285
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/08/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 240 mm x 280 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr