Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
W.H Coetzer
Dam Motel Fort Mistake, Natal.
Signed and inscribed with the title on reverse.
Oil on canvas laid on board
59cm x 90cm
85.5cm x 116 Framed
Willem Hermanus Coetzer is op op in die gebore. Hy is die tweede van vier kinders van Wentzel Christoffel Coetzer en Johanna Augustine Brümmer. Hy het twee broers (Pieter Willemse en Steytler) en n suster (Olive). Toe hy twee jaar oud is, verhuis die gesin na Johannesburg, waar hulle eers in n eenvoudige huisie in Hoofdstraat in woon, maar binne n jaar na verhuis, waar hulle tot bly. Sy vader is hier werksaam op die myne.
Voordat hy vyf jaar oud is, begin hy skoolgaan aan die Lilian Road Infant School in en in 1908 gaan hy na die in Fordsburg, een van die heel eerste Christelike Nasionale Onderwysskole. Sy familie trek weer later in die jaar, hierdie keer na en hy gaan skool aan die Engelse Booysens Government School. Om ekstra geld te verdien verkoop hy vir die Central News Agency in sy standerd ses jaar koerante aan die soldate wat in die Booysens-kamp gewag het vir hulle deelname aan die . Hy slaag in die st. 6-eksamen en verwerf n meriete-beurs vir n verdere drie jaar se studie as vakleerling aan die Ambagskool in .
Teen die einde van begin hy werk as gekwalifiseerde koetsbouer. In sy vrye tyd hou hy aan met sy kuns en skryf in in vir n korrespondensiekursus by die Press Art School in . Hy spaar genoeg geld deur sy werk en in vertrek hy op n studiereis na Londen, wat veral weens n gebrek aan geld nie baie suksesvol is nie. By sy terugkeer hervat hy sy werk as koetsbouer by J. Jenkins and Son.