Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nasionale Pers 2 hardebande, goed gebind, skoon wit bladsy met stofomslae wat baie gebruik toon veral Reisigers na nerens wat ook inskripsie van vorige eienaar het.
Reisigers na nerens het 319 bladsye en Tema en Variasies het 313 bladsye.