| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
'n Donker, bekonkelde dokter en 'n vet, rooihaar meisiekind met 'n lang vlegsel wat haar oupa en ouma se oogappel is, word deur omstandig-hede saamgegooi in 'n doodstil plat-telandse dorpie nic juis die regte bestanddele vir 'n vurige verhaal met romantiese kinkels in die kabel nie! Veral nie as die dokter haar bruusk aanstel as sy nuwe ontvangs-dame en haar dan voor die voet bele-dig nie. Maar die lewe het 'n neiging om te verras, en dit is wat met Willemina (alias "Oupa se kjend", alias Ouma se "kindjie", alias Ina, alias Wille-mientjie) gebeur, diƩ hoofletterdag toe die babablou brief met die fyn handskriffie uit die verlede dr. Abra-ham Celliers se hart weer kom oopruk... As die vet meisiekind egter wegvlug stad toe om haar onontluikte talente te ontgin, en die helfte van haar in die proses weg-smelt, terwyl die ander helfte baie elegant te voorskyn tree, dan raak dinge interessant... Hardeband Geel kleefband merke en naam ingeskryf voorin. Verder baie goeie kondisie.
Kondisie: 4