Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Ruth Hunt
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Goed
Slegs iemand wat van aangesig tot aangesig met die dood was, kan werklik dankbaar wees vir elke nuwe dag, maak nie saak hoeveel lyding dit mag bring nie.
So praat Maria Linke, 'n vrou wat nege jaar se gevangenskap in die strafkampe en tronke van Stalín Rusland na die Tweede Wêreldoorlog oorleef het. Die buitengewone omstandighede van Maria se lewe maak die boek so boeiend en uniek. Die bekoorlike portret van haar kinderjarë wat sy deurgebring het op die walle van die Wolgarivier as die dogter van 'n welgestelde Duitse nyweraar voor die Revolusie, die tragedie om verban te word na Siberië en die lewe daar tussen die nomadiese stamme, hulle vlug uit 'n brandende Kosakkedorpie en ontsnappingstog na Duitsland gedurende die Russiese Revolusie...die Tweede Wereldoorlog en haar werk as 'n tolk in die werkkampe van Duitsland...haar gevangeneming vír spioenasie deur die oprukkende Russiese lers die berugte Waldheimverhore, en bowe-al 'n raar sin vír humor waarmee sy die komiese kon geniet, selfs in die mees haglike omstandighede.
Wind uit die Ooste İs 'n treffende boek. Histories gesproke dek dit 'n wye veld. Geestelik laat dit 'n onvergeetlike indruk,
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.