Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Audrey Blignault se Die wind van die See af, neem haar verhaal van heerlike familiedae, van sterftes en weemoed verder, maar haar werk is ook uit liefde gebore, en weerspieël haar menswees, liefde vir haar medemens en vir dinge wat vir ons betekenis gee. |
Jaar | 1972 (Eerste druk) |
Uitgewer | Tafelberg Uitgewers |
Bladsye | 141 |
Toestand | Hardeband, stofomslag, goeie toestand, merke en boodskap op skutblad. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: