Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Windmeul is 'n donkie. Hy is kort en dik en leef op 'n eiland. Hy is nie 'n buitengewone donkie nie-behalwe die buitengewone manier waarop hy aan sy naam gekom het. Die verhaal word in eenvoudige taal vertel met 'n subtiele tikkie humor. Die tekeninge van Tony Cattanee is ryk aan kleur en beloof om ure se genot aan kinders te verskaf. Hardeband Slytasie en vlekke aan voorblad en agterblad (die boek is skoon - enige kolle is agv vlekke) Die inhoud van die boek is in baie goeie kondisie
Kondisie: 6