Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek is in mooi toestand. Stofjas is 'n kleurkopie. Naam in ink voorin.
Windroos - verhale van 10 sestigers met 'n inleiding deur N.P. van Wyk Louw.
Bydraes deur Hennie Aucamp (au clair de lune), Chris Barnard (vrydag), Andre P. Brink (paris by night), Abraham H. de Vries (stasie), Ingrid Jonker (die bok), Etienne Leroux ('n dag in berg-en-dal), Jan Rabie (die klipblom), Adam Small (klein kytie), Dolf van Niekerk (die terugkeer van 'n soldaat), Pieter Venter (die program).
Bevat ook 'n kort biografie van elke skrywer aan die agterkant. R65 posgeld in SA.