| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |



Goeie tot baie goeie toestand met stofomslag.107 p. Eerste uitgawe 1964. `n Besonderse bundel verhale, want van hierdie skrywers is vandag groot name in die Afrikaanse letterkunde. Dink maar aan Andre P. Brink. Etienne Leroux, Adam Small en INGRID JONKER.