R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Windvanger- Breyten Breytenbach - Human & Rousseau - 2007, eerste uitgawe - 183pp - Harde sagteband soos nuut.
Hier vind ons weer gedigte oor temas soos reis, tyd, liefde, dood.
Hier vind ons weer gedigte oor temas soos reis, tyd, liefde, dood. Maar veral weer, en meer, die kwelling oor die doeltreffendheid van die woord, soos in die gedig "New York, 12 September 2001": 'sal enige gedig eendag iewers ooit genoeg gewig mag he / om 'n handskrif te laat wat praat van val en vergeet ...' En teen die einde van die bundel: 'En wat sal ek se het ek geleer, behalwe om met woorde / te speel tot aan die uur van my dood?'