Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Winskoop! Sewe Trompie boeke deur Topsy Smith, met dertien verhale.
Drie van die boeke is omnibus met 3 x verhale in elk.
1. Trompie (die heel eerste boek)
2. Trompie die Onnut
3. Trompie die Kaptein
4. Trompie die Stouterd
5. (Omnibus 2) - Trompie die Hoërskoolseun / Trompie die Dromer / Trompie die Speurder.
6. (Omnibus 3) - Trompie die Kragman / Trompie die Hartedief / Trompie die Held.
7. (Omnibus 5) - Trompie die Vegter / Trompie die Filmster / Trompie die Krieketspeler.
Kry jou tieners weer aan die lees, geniet dit.
SureTrade is a Verified Seller.