Winterreis: drie vertellinge - Henrriette Grové Winterreis: drie vertellinge - Henrriette Grové Winterreis: drie vertellinge - Henrriette Grové Winterreis: drie vertellinge - Henrriette Grové Winterreis: drie vertellinge - Henrriette Grové Winterreis: drie vertellinge - Henrriette Grové Winterreis: drie vertellinge - Henrriette Grové
Winterreis: drie vertellinge - Henrriette Grové Winterreis: drie vertellinge - Henrriette Grové Winterreis: drie vertellinge - Henrriette Grové Winterreis: drie vertellinge - Henrriette Grové
Winterreis: drie vertellinge - Henrriette Grové
+3

Winterreis: drie vertellinge - Henrriette Grové

1 available / secondhand
R38.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
642955377

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand : Goed.

Eerste druk, Tafelberg, 1971, Hardeband met omslag in plastiek - Novelles - 166 pp.

"Die Republiekfees-prys in 1971 en die Rapportryersprys in 1972 (laasgenoemde vir n Afrikaanse publikasie wat gedurende die voorafgaande vyf jaar in n bepaalde genre verskyn het) word deur Winterreis verwerf. Hierdie bundel bevat drie vertellings, Haar naam was Hanna, Wie onthou vir Kinna en Winterreis.

In hierdie vertellings word die temas reeds goed saamgevat in die oorkoepelende bundeltitel. Die winter word verteenwoordig deur die konnotasies van koue, dood en verganklikheid wat dwarsdeur die verhale loop, terwyl die reis nie net die geografiese reise is wat in Winterreis en Wie onthou vir Kinna onderneem word nie, maar veral die reis na die verlede wat in al die verhale voorkom. Soos dikwels in Grové se verhale speel die verlede dan ook n groot rol in die hede en word die gebeure achronologies gestruktureer.

Winterreis stel die reis van n Duitse grootmoeder na Suid-Afrika en die reis van n kleindogter (Anna Amehlia van Staden) terug na haar ouma se geboortewêreld teenoor mekaar, waar veral die dood en die vorms wat dit aanneem, met die lewe en groei gekontrasteer word. So word die sterftes van duisende Duitsers in haar ouma se geboortestad Hofburg tydens die Tweede Wêreldoorlog gekontrasteer met die dood van haar ouma se eersgebore seun, Franz, tydens die Anglo-Boereoorlog.

In Wie onthou vir Kinna weet Dirk Lotter se ma en herinner sy hom ook gedurig daaraan dat sy besig is om te sterwe. Die jong meisie Kinna kom sy siek ma oppas en sy is die simbool van lewe en lewenslus, maar Kinna sterf dan ironies genoeg van inflammasie in die somer. Dirk word n chemikus in n anorganiese laboratorium waarin hy tyd ophef deur nuwe chemiese verbindinge wat nie bederf of vergaan nie. Na baie jare gaan Dirk op soek na Kinna en hy herontdek haar in n plaat kosmos, simbool van kleur en lewe. Ten spyte daarvan dat sy dood is, herontdek hy haar in die terugvind van hoe sy hom laat voel het en weet hy dat sy nie vir hom ooit werklik dood sal wees nie.

In Haar naam was Hanna bly die herinnering van n jongmeisie wat haarself opgehang het vir Alethea regdeur haar lewe by. Op n stadium oorweeg sy ook selfmoord, maar n minnaar help haar om die lewe en liefde te ontdek. Dis egter eers na die dood van n ou dame in n ouetehuis dat Alethea besef dat die aanloop tot selfmoord minder belangrik is as die feit dat die dood vir ewig is en dit open n perspektief waardeur sy deur die dood die lewe meer waardeer." -- WIKI

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
4Pack 4 Inch Galvanized Iron Dock Cleat,Rope Cleat,Anchor Line Cleat-perfect for Boat ,Decks,Piers f
R453.00
2011 BIG BALL RUGBY WORLD CUP COLLECTION - `GOLDEN MOMENTS` TRADING CARD 111
R5.00
Madden NFL 11 [Xbox360]
R150.00
Postal History GB
R1.00 No bids

Similar products

50% OFF
Drie Prosastukke van Jochem van Bruggen - A.P.Grove&S.Strydom
R90.00 R180.00
Drie plus drie deur Jan Lategan
R20.00
SON OP DIE LAND. - SKETSE EN VERTELLINGE DEUR ETIENNE LEROUX, F.A. VENTER, KAREL SCHOEMAN ET AL
R60.00
Uit Drie Werelddele
R40.00