This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

R30 shipping
Afrikaans-Zoeloe/Zoeloe-Afrikaans Woordeboek - Dekker, A. M. & Ries, J. H.
R360
Maklike Japtrap-Geregte (Afrikaans)
R45
R30 shipping
Pharos Afrikaans - Engels & English Afrikaans Woordeboek - Pharos
R110
Sierstikwerk (Afrikaans) | Dalene Entres
R40
Wintersrust (Afrikaans, Paperback)
Wintersrust (Afrikaans, Paperback)

Wintersrust (Afrikaans, Paperback)

New
Indicative market price: R290
R158.00 46% OFF
Closed 3 Aug 17 01:09
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
XBPM-4913-G240
Bob Shop ID
284207739
Wintersrust (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours



Een familie, deels van Britse en deels van Boere-afkoms, ontdek dat hul lewens onlosmaaklik verstrengel raak deur die onverbiddelike gang van die geskiedenis.

Die Transvaalse politiek en die Britte se arrogante imperialisme sleur hulle mee in die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902. Liefdes- en vriendskapsbande wat in die Trandvaalse bosveld en die sitkamers van Victoriaanse Engeland gesmee is, word op die slagvelde van Suid-Afrika getoets. Wanneer die formele fase van die oorlog oorgaan in die gruwelike beleid van die verskroeide aarde en ¿n guerrillastryd, moet die familielede riskante keuses maak. Wintersrust is ¿n bruisende verhaal vol hartstog en avontuur oor die individu se worsteling met magte buite sy beheer.

Sommige, wat deur wanhoop oorweldig word, oorleef nie. Ander moet ten slotte by ¿n plek van vrede en vergiffenis uitkom.

(Hierdie is die Afrikaanse vertaling van The Runaway Horses)

Features

Summary’n Familie bevind homself in twee geskeur wanneer hulle by die Anglo-Boereoorlog betrek word en ’n Boereseun teen sy Britse neef moet gaan baklei.
AuthorJoyce Kotze (Author), Daniel Hugo (Translator)
PublisherJonathan Ball Publishers
Release date20170501
Pages656
ISBN1-86842-733-1
ISBN 13978-1-86842-733-8