Wiskunde Graad 10 CAPS Verwysingsboek EBOOK

Wiskunde Graad 10 CAPS Verwysingsboek EBOOK

Digital product
New 30 available / min. 10 per order
R120.00
Shipping
This is a digital product (eg. voucher, product license, service, etc.) and does not require shipping. The seller will be in contact to deliver this product to you electronically.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 1 business day. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Helvan7645(no ratings)
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
Wiskunde 10
Bob Shop ID
678500529

Liewe Wiskunde student!

Veels geluk met jou keuse van n boek wat jou baie gaan help!

 Wat het ons in hierdie boek?

·         Dit is n boek waarmee jy jouself kan verder help. Dit kan jou tutor wees.  Dit behels die volle CAPS syllabus vir Graad 10 Wiskunde en het 462 bladsye.

·         Vinnige Studie afdelings Nuttig om gou-gou oor alles te gaan net voor n toets, want dit gee vir jou n opsomming van die teorie plus n paar voorbeelde.

·         Langer Gesprek afdelings Indien jy sukkel om iets te verstaan met die Vinnige Studie afdeling, kan jy deur hierdie gesprekke lees om jouself verder te help. Hier mag daar ook Laat ons oefen gedeeltes wees, met voorbeelde.

·         Alle voorbeelde word lyn vir lyn neergeskryf, en daar is kommentaar by elke lyn om te wys wat gedoen word vanaf die vorige lyn, om hiernatoe te beweeg. GEEN STAP word uitgelaat nie. Jy gaan alles sien! 

·         Toetsvrae en antwoorde word aan die einde van n onderwerp gegee. Jy kan die vrae eers self probeer antwoord maar die antwoorde is ook daar (met ALLE STAPPE en KOMMENTAAR).

·         Ek skryf of n onderwerp in ander grade ook behandel word. Dan weet jy hoe belangrik die onderwerp is. Die toetsvrae is ook gemerk met die grade wat relevant is.

·         Daar is indekse voor en agter wat kan help om die onderwerpe maklik te vind. 

Add to cart

Similar products