Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Richter het 'n verlede, maar dis die hede wat hy ontglip. In die krake van dinge beweeg hy, systap hy die gesagte en die laspostenare, al die bakhand tentakels van die unitêre staat, Uiopa. Toe hy mis trap, moet hy vlug. Saam met Margaret reis hy deur 'n nagmerrielandskap 'n bisarre avontuur in.
Helikopters, duikbote, kindersoldate, ongediertes, mensvreters Wit leuen wemel van onwerklikhede, afdraaipaaie, en verrassings.
ISBN: 9780624092322
Pages: 253
Paperback
Tafelberg, 2022
First edition
Good condition
B118