Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wit Oemfaan, Die Avonture van Paulus van Gass
Tafelberg uitgewers
1968 Uitgawe
144 bladsye
Haredeband met omslag
Die omslag het skeurtjies asook ‘n skaafmerk op die agterkant.
Die eerste blaaie het geel merke waar kleeflind was toe die boek oorgetrek was.
Bladsy 35 het ‘n skeur.
Die boek het ‘n naam inskrywing.
Aflewering deur Postnet sal R30 wees, maar alternatiewe vervoer kan gereël word.
Slegs binne die grense van Suid Afrika.
Versekering ekstra.