Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband met plastiek oorgetrek (voormalige biblioteekboek). Behalwe vir biblioteek stempels op die eerste en laaste bladsye, is daar geen ander merke in die boek nie. Uitgegee in 1988 (die Sewende Druk)
Die boek beskryf die avonture van Paulus van Gass, 'n aangenome seun saam met die Trekkers na Natal.... 'n boeiende herskepping van werklike gebeure tydens die "Groot Trek".