R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Wit Oemfaan - F.A. Venter - 1969 - Tafelberg - Hardeband met stofomslag steeds mooi.
Wit oemfaan” is ’n jeugboek, wat die verhaal vertel van ’n Voortrekkerseun wat verdwaal en dan deur die Zoeloes gevind word en hy ’n tyd lank tussen die Zoeloes woon. Die verhaal is gebaseer op die ware verhaal van die lewe van Ferdinand Paulus van Gass, wat opgeteken is deur Gustav Preller. Aanvanklik voel die jong Van Gass hom sterk aangetrokke tot die sorgvrye bestaan van die Zoeloes, maar hy besef algaande dat dit nie sy tuiste is nie, veral as gevolg van die Zoeloes se Christelike ongeloof en volksvreemde tradisionele gebruike. Hy keer dus na sy eie mense terug.