R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
1968. Hardeband; stofomslap bolangs beskadig soos op foto sigbaar. Boek verder stewig en in goeie toestand. Skoolstempel met naam voorin. 144 Bladsye. R25 posgeld binne SA.
Paulus van Gass gaan as agterryer saam met 'n Voortrekker-verkenningsgeselskap na die Umgenirivier, waar hy 'n spesiale opdrag kry. Toe hy terugkeer, was die verkenners reeds weg. Nou is hy van sy eie vindingrykheid afhanklik om aan die lewe te kan bly tussen roofsugtige diere en die moontlikheid dan die Zoeloes hom dalk kan gewaar. 'n Vrolike blou-apie sluit by hom aan! Paulus word later verplig om 'n vreemde keuse te doen - waarna daar 'n mooi vriendskap tussen die wit seun en die Zoeloes ontstaan. WIT OEMFAAN is mèèr as net 'n boeiende herskepping van werklike gebeure.