Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede druk 1975 hardeband met stofomslag 103 bladsye, die stofomslag het n paar merkies aan, die hardeband is goed, die voorste skutblad is verwyder - sien foto onder, die teks is skoon en die binding goed-lyk asof die boek nooit gelees is nie, GEEN oorsese versending