This item has closed 2 buyers bought 2 items

Similar products

Die credo van 'n Afrikaner
Secondhand
R250.00
Kan Afrikaners Toyi-Toyi? [Inscribed by the Author] [Afrikaans] | Pieter Mulder
Secondhand
R150.00
Hartland van die Afrikaner - Dr WM van Heerden (a13)
Secondhand
R40.00
DIE LAASTE AFRIKANER LEIERS: `N OPPERSTE TOETS VAN MAG
Secondhand
R295.00
Wit Terroriste - Afrikaner-Saboteurs in die Ossewabrandwagjare (Afrikaans, Paperback) Wit Terroriste - Afrikaner-Saboteurs in die Ossewabrandwagjare (Afrikaans, Paperback)
Wit Terroriste - Afrikaner-Saboteurs in die Ossewabrandwagjare (Afrikaans, Paperback) Wit Terroriste - Afrikaner-Saboteurs in die Ossewabrandwagjare (Afrikaans, Paperback)
Sold

Wit Terroriste - Afrikaner-Saboteurs in die Ossewabrandwagjare (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
Indicative market price: R300.00
R258.00
14% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
BLTH-5590-G870
Bob Shop ID
464055849
Wit Terroriste - Afrikaner-Saboteurs in die Ossewabrandwagjare (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 12 working days



Die deel van die Afrikaner-geskiedenis is doelbewus diep begrawe: Wit terroriste - militante Afrikaners - het gedurende die Ossewabrandwagjare bomme geplant, kragstasies opgeblaas en sluipmoorde uitgevoer. Die terreurveldtog het Suid-Afrika in die 1940's bitter naby aan 'n afgrond van anargie gebring.

Daar was sabotasiedade, spioenasie-intriges, opspraakwekkende hoogverraadsake en gewaagde ontsnappingspogings.

In hierdie boek klim Albert Blake in die koppe van die Afrikaners wat aan die terreurveldtog deelgeneem het om te verklaar wat hulle daartoe gedryf het om bomme te plant en 'n magdom ander dade van sabotasie te pleeg.

Waarvoor het die Afrikaners baklei? Was hulle verraaiers of inderwaarheid patriotte? Kan hulle gewelddadige dade moreel geregverdig word as instrument om politieke en maatskaplike ontevredenheid op te los? Blake krap rond in hierdie ongemaklike deel van die Afrikaner-geskiedenis en vind 'n waarheid veel vreemder as fiksie.

Features

SummaryDie deel van die Afrikaner-geskiedenis is diep begrawe: Wit terroriste ? militante Afrikaners ? het in die Ossewabrandwagjare bomme geplant, kragstasies opgeblaas...
AuthorAlbert Blake
PublisherTafelberg Publishers Ltd
Release date20180917
Pages303
ISBN0-624-08158-3
ISBN 13978-0-624-08158-6
Wit Terroriste - Afrikaner-Saboteurs in die Ossewabrandwagjare (Afrikaans, Paperback) Picture 1

Recently viewed

See more
Vibrant battery for Lenovo ThinkPad T430u V590u V490u V490uA (P/N 45N1088 45N1091 L11S3P5)
New
R1,039.00
63% OFF
1pc White For Samsung Galaxy A35 5G Phone Cases
New
R247.00 R675.00
Free shipping
Brake Master Cylinder Kia Picanto 1.1 (04-08)
New
R3,913.00
64% OFF
Die naamlose muse - Uys Krige
Secondhand
R200.00 R560.00