| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Stadsjapie Deon Maas besluit om te vlug uit die voorstede en Afrika in te vaar. Oor 'n tydperk van 15 jaar onderneem hy reise na verskeie lande noord van die Limpopo om te ontdek wat dit beteken om 'n Afrikaan te wees.
TITLE: WITBOOI IN AFRIKA
AUTHOR: MAAS,D
SKU: 9780624047780
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 12/04/2010
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New