Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
.Witboy in Afrika;Reise Deur die Donker Kontinent deur Deon Maas
Deon Maas, rubriekskrywer, se reise is soms gevaarlik maar skreeusnaaks toe hy Afrika invaar. hierdie eksemplaar in goeie skoon tweedehandse toestand
Uitgegee deur Tafelberg –Uitgewers, eerste uitgawe, 2010, 215p. Fotos en illustrasies
Kyk asseblief na die foto's en neem die versendingskoste in ag voordat 'n bod geplaas word. Items kan gekombineer word vir meer ekonomiese versending.Bv 3 gewone grootte boeke as 1 item vir posgeld of meer items in koerier sak.S A Poskantoor met Spoornommer of Aramex Koerierdiens Geen Postnet of Paxi-koeriers en geen oorsese bestellings nie.