Witboy in Berlyn: Avonture in die Eerste Wereld - Deon Maas Witboy in Berlyn: Avonture in die Eerste Wereld - Deon Maas
Witboy in Berlyn: Avonture in die Eerste Wereld - Deon Maas Witboy in Berlyn: Avonture in die Eerste Wereld - Deon Maas

Witboy in Berlyn: Avonture in die Eerste Wereld - Deon Maas

Secondhand 1 available
R165.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
654424447

Die grootste krag van Witboy in Afrika is die feit dat dit iets ongewoon is in Afrikaans. Daar is n onblusbare behoefte aan reisbeskrywings, nie net in Afrikaans nie, maar in alle tale. Dink maar ook byvoorbeeld aan die gewildheid van die boek Elders: My 1025 km te voet langs die Camino deur Erns Grundling (Queillerie 2017). Witboy in Berlyn is nie juis n boek wat as n tipiese reisbeskrywing sal kan resoneer nie. Daar is wel n hoofstuk waar die Maas-gesin na die Duitse platteland reis. In hierdie hoofstuk besoek Maas en sy vrou Veda onder meer n kasteel. Maar die grootste deel van die boek handel oor die gesin se hervestiging van Suid-Afrika na Berlyn.

Die boek lees lekker, vinnig en maklik. n Interessante element aan die boek is die feit dat Maas se eie voorouers self uit Berlyn na Suid-Afrika verhuis het. Dit gee n romantiese element aan die boek. Maas doen baie moeite om die geskiedenis van Berlyn en Duitsland te absorbeer en dit op n gemaklike manier weer te gee. In sy beskrywinge weerlê hy, getrou aan sy aard, baie stereotipes. Berlyn word geskets as n diverse stad met uiteenlopende kulture en n ryk geskiedenis. Musiek speel n belangrike rol in die lewe van Deon Maas, en kry ook baie aandag in hierdie boek.

Daar is ook n deel in die boek wat afspeel in Suid-Afrika, waar Maas moet terugkeer na sy geboorteland weens probleme rondom sy burgerskap. In hierdie hoofstuk beskryf hy weer interessante gewaarwordinge met sy terugkeer, soos die vervreemding met ou vriende. Hy moet uiteindelik n kursus in Duits loop en n sertifikaat behaal voordat die burokrasie, teen wie hy kwaai uitvaar, sy burgerskap goedkeur.

Al is Witboy in Berlyn nie n tipiese reisbeskrywing nie, is dit tog maar n soort reis die reis van n Afrikaan na die vreemde wêreld wat Berlyn is. Dit is geskryf in keurige Afrikaans, maar dra onmiskenbaar die stempel van Deon Maas. Hy is nie die soort skrywer wat mense oor die algemeen neutraal laat nie. Dit kom na vore in hierdie boek en is n wins. Niemand wil tog n ensiklopedie lees nie.

ISBN: 9781868427581

Pages: 210

Trade paperback

Jonathan Ball Uitgewers, 2019

Edition: 01

Good condition

B93


Add to cart

Recently viewed

See more
45% OFF
1Pc White For iPhone 14 Pro African Reverie Various Phone Case
New
R186.00 R337.00
37% OFF
Lotus 72 F1 1971, no8 Legends Limited Edition Tony Trimmer
New
R850.00 R1,350.00
Adelle Drop Earrings
New
R170.00
Vintage! Mun Shou - Porcelain Chinese - Set Of 4 Soup Spoons
Secondhand
R150.00 No bids

Similar products

Melk die Heilige Koeie: Van Baarde en Banting tot Zupta en Zol - Maas, Deon
New
R255.00
Witboy in Afrika: Reise Deur Die Donker Kontinent - Deon Maas
Secondhand
R165.00
Witboy in Afrika : Deon Maas
Secondhand
R60.00
18% OFF
Die Hoofprobleme van Volwassenheid - F.Maas
Secondhand
R90.00 R110.00