Witman van die Duine deur Jan J. Van Der Post (EERSTE UITGAWE)
New
1 was available
Indicative market price:
R80.00
R55.00
31% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
159 Bladsye, Hardeband 22cm x 14cm EERSTE UITGAWE 1965
As jong seun het die skrywer lank met 'n groep Boesmans rondgeswerf. Later het hy weer amper drie jaar tussen die Boesmans gelewe.
In hierdie boek is Jan (die skrywer) reeds 'n uitgegroeide jongman. Saam met Agarob gaan hy na 'n saamtrek van Boesmans by die Berge van die Maan. Maar eers moet hy volledig mens-van-die-veld word, sodat die Boesmans hom sal aanvaar. Jan moet dus weer opgelei word in die jagtegniek, in die veldkunde en veral in die mentaliteit van die veldmens, voordat hy sy Boesmannaam, Kei-Annies, kan verdien.
Kei-Annies en Agarob neem deel aan die jagtog op die misdadiger", Gaub. Byna eindig dit noodlottig, maar dan trek hulle twee saam met 'n groep Boesmans tot by die heilige grotte.
Die verhaal is nie bloot 'n herhaling van Agarob en Gaub nie. Omdat die witman tussen die Boesmans 'n nuwe verskeidenheidsfaktor is en aan die leser 'n nuwe meelewingsmoontlikheid gee, is Witman van die Duine verrassend nuut.