Woestynblom

Woestynblom

1 available / new
Indicative market price: R330.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R300.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781779880727
Bob Shop ID
642840793

Isabella voel nie soos die tradisionele beeldskone heldin wat jy op 'n silwerskerm gaan raaksien nie, want sy is ietwat sag om die kante en haar hare het 'n onbuigbare wil van hul eie. Sy besluit die tyd het aangebreek vir opwinding en avontuur, want sy wil nie meer stry teen die knaende begeerte in haar om skaamteloos aan die ontvangkant van 'n man se hartstogtelike liefde te wees nie.

Sy vlug uit die stad om van haar oorbeskermende ouers weg te kom en asem te skep in die oop ruimtes waar niemand vir haar voorskryf wat om te doen nie. Isabella soek 'n man wat haar voete onder haar gaan uitslaan en sy is vasbeslote om hom te kry. Iemand wat haar gaan liefhê vir wie sy in al haar volrondheid is. Tydens haar soektog ontmoet sy 'n hele paar mans wat nou nie almal eintlik as goeie mans met suiwer intensies beskou kan word nie. En wie is die geheimsinnige man wat oral onverwags opduik en pal op haar spoor bly? Maar toe gebeur die ondenkbare tydens 'n gesinskrisis wat opduik. Al die geraamtes wat uit die kas begin tuimel dwing Isabella om tot stilstand te kom en die waarheid in die oë te staar. Sommige antwoorde kan 'n vrou net op haar knieë by die Here kry. Hulle sê die waarheid maak vry en die liefde bedek 'n menigte van sondes. Miskien sal die kronkelpaaie van Isabella se lewe haar ook na liefde en vryheid lei sodat selfs 'n verlore woestynblom soos sy kan blom.

Add to cart

Recently viewed

The Kavango Peoples in the Past - Local Historiographies from Northern Namibia
R860.00
The Bridesmaid Guide - Kate Chynoweth
R50.00
Korgis - The Kollection (Vinyl)
R1,239.00

Similar products

Pillage, Antjie Krog
R65.00
55% OFF
Pope: Poetical Works - Alexander Pope | Edited by Herbert Davis (1966 1st Edition Hardcover)
R270.00 R600.00
Middle England: Winner of the Costa Novel Award 2019 - Jonathan Coe
R225.00
South African Poetry and Verse | E. H. Crouch (Ed.)
R75.00