Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Ronell Bezuidenhout
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Stilte, eenvoud en afsondering...
Wereldwyd is daar 'n hernude belangstelling in die ou geloofstradisies en 'n soeke na innerlike verdieping en heelheid. Bekende berader en predikant Ds Ronell Bezuidenhout se nuwe boek gee praktiese raad vir besige mense in vandag se wereld. Die boek is vir jou as jy - meer wil put uit jou verhouding met God; soek na innerlike vrede en 'n lewe gevul met vreugde; aanvoel dat daar 'n groter realiteit is as die alledaagse materie wat ons om ons sien; 'n behoefte het om God beter en dieper te leer ken.
Woestynwysheid stel jou voor aan mense van die vroegste eeue wat dieselfde behoeftes gehad het - en verduidelik hoe hul insigte op vandag se lewe van toespassing gemaak kan word. Geskryf vir die post-kerklike Christen op soek na iets meer.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.