Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit is nag. In die slaapkamer van 'n slapende dogtertjie stry 'n wolf en 'n nagmerrie. Die wolf wil die dogtertjie wakker maak om haar die skrik op die lyf te jaag. Die nagmerrie wil haar aan die slaap hou sodat hy haar in haar drome kan verras. Wie kan haar die meeste bang maak? En wat gebeur as die wolf self 'n aaklige nagmerrie kry?
TITLE: Wolf wolf!
AUTHOR: Andre Bouchard
SKU: 9781485307020
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/05/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 40
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 244 mm x 271 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr