This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Meerka1500

Similar products

Snydokter - Leon van Nierop
Secondhand
R140.00
Adrenalien - Leon van Nierop
New
R270.00
Die Plesierengel - Leon Van Nierop
Secondhand
R120.00
Wolwedans in die skemer - Leon van Nierop
Secondhand
R100.00
Wolwedans in die Skemer :: Leon van Nierop
Sold

Wolwedans in die Skemer :: Leon van Nierop

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R140.00
R65.00
54% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
114904469

Feitlik nuut. Tafelberg, 2011. Sagteband. 448 bladsye.

Hierdie verhaal van Leon van Nierop is ’n fenomeen wat oorspronklik die lig gesien het as radiovervolgverhaal (1979), toe ’n roman geword het (1983), daarna ’n televisiereeks (1985) en in Oktober 2012 uitgereik is as 'n rolprent, die eerste “Boere-noir”.

Leon het die draaiboek geskryf en dit het hom aangespoor om die roman opnuut te skep. Dit is dus ’n totaal nuwe roman wat tot stand gekom het, met dieselfde geliefde karakters as destyds, maar geplaas in die hedendaagse Suid-Afrika.

Die mooi jong Sonja Daneel beland in Hazyview in ’n motorongeluk. Sy herwin haar bewussyn, maar ly  aan geheueverlies. Sy herstel in die Hotel Njala en raak betrokke by die intriges en lotgevalle van ’n formidabele familie wie se lewe onlosmaaklik verbind is aan dié onheilspellende hotel.

Voeg hierby geraamtes uit Sonja se eie verlede wat spoedig hul opwagting begin maak en die tafel is gedek vir ’n heerlike, spannende storie wat lesers nie sal kan neersit nie.

____________________________________________________________________