Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Daar kan drie vlakke in die bundel onderskei word: die revue, 'n "verskeidenheidsprogram"; die wolfsheid van die samelewing; en die verloopte en vereensaamde enkeling. Wolwedans en Hongerblom is in 1974 (saam met Chris Barnard se Mahala) met die WA Hofmeyr-prys bekroon. - http://www.litnet.co.za/hennie-aucamp-1934. |
Jaar | 1973 |
Uitgewer | Tafelberg |
Bladsye | 87 bladsye (1st druk) |
Toestand | Amper soos nuut. Eerste en laaste bladsye verbruin. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: