R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Ek wil terug na my broers en my suster. Terug na die voet van die berg en onderstebo gaan hang aan die hoogste tak van die Wonderboom en wag tot die môre wanneer hulle my sal kom haal Magriet Vos moet vlug. Uit die strik van Wes-Kaapse tiran Albino X op sy Vergelegen- troon, asook van die geheueverlies wat elke dag nóg iets by haar steel. Die land huiwer op die rand van instorting, en Magriet moet wederregtelik die agterpaaie vat en by familie in die noorde uitkom voor sy vergeet wie sy is. Slegs flardes ou dagboekinskrywings en ander verdowwende flenters geheue bly oor om haar te help. Wonderboom gaan oor 'n oorlewingsreis: om Suid-Afrika te oorleef, om die geskiedenis te oorleef, om die strikke- en verliese - van 'n mens se eie geskiedenis te oorleef.