Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Deur Piet van der Schyff
2003. HardebandĀ A4 grootte. 709 bladsye. Baie goeie toestand. Meer as 1kg.
Die PUK tot 1951: Wording, vestiging en selfstandigheid.
Die geskiedenis van die PUK is ook die geskiedenis van Ferdinand Postma. Sy invloed loop soos n goue draad deur die verhaal wat in hierdie boek vertel word, vanaf sy intrede as student in 1896 tot en met sy dood in November 1950, op die vooraand van selfstandigwording op 17 Maart 1951.
Saam met grootvader Dirk, ooms Petrus en Stephanus, pa Marthinus en broer Dirk is hul stempel onuitwisbaar op die geskiedenis van die PUK afgedruk.