Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Groot sagteband
Uitstekende toestand
Hierdie ryk geïllustreerde boek neem jou op n fassinerende reis deur die vasteland van Afrika. Die inleidende hoofstukke dek bevolkings, wêreldrekords, diere- en plantlewe, vlae, geldeenhede, hoofstede, tale, musiek, kos, gewoontes, vervoer en minerale rykdomme. Elke land word verder verken met feitekassies vol interessante weetgoed oor hul geldeenhede, volksliedere, leuses en nasionale dae. n Ware skatkis van feite en kultuur ideaal vir jong en oud wat meer oor Afrika wil leer.