Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Terri Blackstock
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
In Wonders wat gewone lewens verander word twee aangrypende verhale oor die wonderlike krag van God deur die bekroonde skrywer, Terri Blackstock, in een boek saamgevat. Word geïnspireer en ervaar saam met Blackstock hoe fyn die skeiding tussen die hemel en die aarde eintlik is... en hoe God vandag nog 'n God van wonders is.
In Die luisteraar gebeur daar iets baie eienaardigs met Sam Bennett: Hy kan ewe skielik ander mense se gedagtes en hul harte se diepste noodkrete hoor. Hy hoor die kelnerin in die koffiewinkel, die hysbakoperateur by sy werk, sy vrou, sy sekretaresse, selfs sy pastoor.
Is hy besig om mal te word? Of beleef hy 'n wonderwerk wat sy wildste drome oortref?
In Die gawes word drie vriende uit die puin van 'n aardbewing gered. Aanvanklik is hulle net bly dat hulle nog leef, maar hulle besef gou dat 'n baie groter wonder gebeur het iets bonatuurliks. Dit is moeilik genoeg vir hulle net om hul nuwe kragte te verstaan, maar wanneer die gawes skielik weer verdwyn, ontstaan daar by hulle nog groter vrae oor die oorsprong en verpligtinge van hierdie wonderbaarlike gawes van Bo.
Wonders is 'n boek wat jy nie sal kan neersit voordat jy die laaste woord gelees het en die wonderwerkende krag van God ervaar het nie.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.