Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dominee Sakkie du Plooy, kapelaan vir baie jare in die operasionele gebied tydens die bosoorlog in Suidwes-Afrika, bied hier 'n beeld van die stryd van die soldate in die oorlog, en hoe God deur sy magtige werking wonderwerke daar laat plaasvind het. Lux Verbi 1985, 56 bladsye met swart en wit foto's, sien asb. "Shipping charges" vir posgeld.